Sunday, March 13, 2011

Goodbye AME

Liefste Ma & Pa Bailey.
Ek wietie hoekom hulle nie ophou
wil baklei nie.
Ek voel ek wil nie hier bly nie. Die
Kerk word afgebriek.
Dit maak my so siek.
Dit voel soos ek werk in 'n fabriek.
Die mense werk so hard deur die
jaar.
Dan raak die eienaar deurmekaar.
Is net sy way of die hi way.
Daai's hoekom ons so baklei.
Dis festive seisoen.
En wens daar's iets wat ek kan doen.
Want dis broer teen broer.
Of teen sister of wiet jy nou hoe.
Die Bishop loop rond met
bodygaurds op die vloer.
My hart word so seer.
Maar wat so die AME's mekeer.
Dis 'n tyd om JESUS se geborte te
onthou.
Ons moet nou by mekaar staan om
die Kerk optebou.
Of anders gaan die mense uit die
AME Kerk loop.
En dit gee die duiwel hoop.
So asseblief HERE help ons nou.
So dat ons die AME naam kan opbou.
Want sonder U hulp sal ons dit nooit
kan bereik.
Coz my freedom of speech is
something they can't take.
But for me the leadership is making
a big mistake.
So before is too late.
Lets take each other by the hand.
& stop talking & take a stand.
Coz united we stand divided we fall.
So brothers & sisters hear my call.
Coz no man shall keep me away
from MY PROVIDER.
Coz GOD is my MAKER & GUIDER.
Wherever HE leads me I will go.
Coz my love for HIM will alwayz
show.
I love U JESUS my FATHER & FRIEND.
Be with me to the end. Amen.

No comments:

Post a Comment